Harbour Terrace Loft 1

Selfsorg Eenhede   •   12 Boundary Weg, De Waterkant, Kaap Stad, Wes-Kaap

BESKRYWING

Hierdie luukse 1 slaapkamer woonstel is geleë binne loopafstand van die beroemde V & A Waterfront, asook die besige De Waterkant naglewe en die middestad van Kaapstad.

Die woonstel het 'n baie moderne kombuis met top toestelle soos touch screen stoof, dubbel deur yskas / wasmahine / combo masjien. Die kombuis het ook 'n eiland eetkamer toonbank met kroegstoeltjies, ideaal vir enige geleentheid.

Die sitkamer is toegerus met hoek sitkamerstel en plasma TV toegerus met 'n vermaak stelsel en DSTV. Dit is ook toegerus met 'n Juliet balkon wat uitsig bied oor die Waterfront.

Die boonste vlak sal jou 'n slaapkamer met koningingrootte bed, 'n oop spat badkamer met stort en 'n jacuzzi bad.

Die kompleks bied 24 uur sekuriteit, met veilige parkering vir jou en jou besoekers. Dit het ook 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium.

geriewe:
* 1 slaapkamer Loft Selfsorg woonstel
* Moderne Kombuis met top toestelle
* Sitkamer met hoek bank, TV met DSTV en balkon met uitsig
* Slaapkamer met koningingrootte bed, oop stort en jazuzi
* Kompleks met veilige parkering, 24 uur sekuriteit en gemeenskaplike swembad en gimnasium
* Alle linne en handdoeke word voorsien
* Weeklikse skoonmaakdiens
* Gratis Wifi

Vanaf R1,250.00 per eenheid
0 resensies

AKKOMMODASIE INFORMASIE

Kamer / Eenhede: Apartment
Kapasiteit: 2
Minimum verbly tydperk: 2 Nagte
Check-in: 14:00 PM
  Check-out: 10:00 AM

Alle ouderdomme welkom

FASILITEITE • AKTIWITEITE • DIENSTE

OP PERSEEL

  Gaste Kamer
  Gimnasium
  Borrelbad
  Wasgoed Diens
  Malaria Vry
  Satelliet-TV
  See Uitsig
  Selfsorg
  Swembad
  Wi-Fi

NABY

  Kroeg
  Skoonheid Kliniek
  Voëlkyk
  Braai Area
  Konferensiegeriewe
  Fietsry
  Visvang
  Gholfbaan
  Bergfietsry
  Restaurant
  Spa-behandelings
  Begeleide Staptoer
  Trou Fasiliteite
  Wynproe

AANVAARDE BETAAL METODES

  Kontant
  Elektroniese bankoordrag
  MasterCard
  VISA

PARKERING

  24 Uur Sekuriteit
  Sekuriteits Pareering
  Onderdakparkering
  Padaf Parkering
  Veilige Parkering

KAMERS / EENHEDE

Apartment

Tipe: Woonstel   Kapasiteit: 2  
Beddens: 1x Koningin-grootte Beddens

BESKRYWING

Luukse 1 slaapkamer selfsorg woonstel in De Waterkant, perfek geleë binne in die middelpunt van Cosmopolitan Groenpunt.

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Apartment

R 1,250.00

R 1,750.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

KAMER FASILITEITE

  Lugversorging
  Eetkamer
  Waaier
  Yskas
  Kombuisie
  Sitkamer
  Mikrogolf
  Nie-rokers
  Oond
  Stoep
  Stoof
  Televisie

BADKAMER

  Bad
  Stort

EKSTRAS

Splash badkamer met 'n jacuzzi bad.

INSLUITEND

  Selfsorg

 

UITSLUITEND

  Ontbyt
  Aandete
  Middagete

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

TARIEWE

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Apartment

R 1,250.00

R 1,750.00


* Alle pryse sluit BTW en Toerisme Heffings in.

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë Seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  KAMER / EENHEID PRYS
  ENKEL PERSOON
  PER PERSOON WAT DEEL
  KINDERS

KANSELLASIE BELEID:

3 maande voor datum verblyf: 90% van deposito is terugbetaalbaar 1 maand voor datum verblyf: 60% van deposito is terugbetaalbaar 2 weke voor datum verblyf: 30% van deposito is terugbetaalbaar 1 week voor datum verblyf: 0% van die deposito is terugbetaalbaar

Terme en voorwaardes is onderhewig aan verandering.

LIGGING

KAART

FISIESE ADRES

12 Boundary Weg, De Waterkant, Kaap Stad, Wes-Kaap

GPS KOORDINATE

DESIMAAL

Lengtegrade: 18.414683294477527
Breedtegraad: -33.912026392657395

NIE-DESIMAAL

Lengtegrade: 18º 24' 53'' E
Breedtegraad: 33º 54' 43'' S