Buya Futhi B&B

Bed en Ontbyt   •   16 Sandpiper Straat, St Lucia, KwaZulu-Natal, KwaZulu-Natal

BESKRYWING

Buya Futhi B&B is geleë op die eerste Wêreld Erfenis gebied, KwaZulu Natal, in die Republiek van Suid-Afrika. Die St Lucia Estuary en Cape Vidal (Isimangaliso) is geklassifiseer as wêreld erfenis gebiede in 1999 en van toe af het dit een van die beste plekke om na Afrika se wild te kyk, op die manier hoe dit moet gesien word, onveranderd en ongeskonde.

Buya Futhi B&B is ‘n uniek steen gebou wat gebou is in die 1980’s wanneer daar ‘n baksteen te kort was in KwaZulu Natal. Dit is geleë op die verste straat weg van die gewoel van St Lucia se besigste hoofstraat, maar is nog steed net 7 minute se loop van restaurante en boetieke wat daarop gevind is.

Geniet ‘n stukkie van die lewe in ons instansie, waar goeie gehalte diens ons nommer een priotiteit is. Asseblief kom en proef toets ons leuse, sit terug, ontspan en geniet ‘n smaak van die lewe.

Vanaf R495.00 ppwd
0 resensies

AKKOMMODASIE INFORMASIE

Kamer / Eenhede: Room 1  
Kamer / Eenhede: Room 2  
Kamer / Eenhede: Room 3
Kamer / Eenhede: Room 4
Kamer / Eenhede: Room 5
Kapasiteit: 11
Minimum verbly tydperk: 1 Nag
Check-in: 14:00 PM
  Check-out: 10:00 AM

Alle ouderdomme welkom

FASILITEITE • AKTIWITEITE • DIENSTE

OP PERSEEL

  Voëlkyk
  Braai Area
  Swem
  Swembad

AANVAARDE BETAAL METODES

  Kontant
  Elektroniese bankoordrag
  MasterCard
  VISA

MAALTYE BESKIKBAAR OP PERSEEL

  Ontbyt

PARKERING

  Veilige Parkering

KAMERS / EENHEDE

Room 1  

Tipe: Kamer in Gastehuis / Bed en ontbyt   Kapasiteit: 2  
Beddens:

BESKRYWING

Ruim kamer met lugversorging, dakwaaier, koning grootte-bed wat verdeel kan word in 2 enkelbeddens en 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort. Elke kamer is toegerus met tee/koffie geriewe, plafon waaiers, lugversorging en haardroërs. Ons bied aan veilige parkering en toegang tot al ons geriewe (Satelliet TV, leefarea, lees-area ens.)

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LOW SEASON HIGH SEASON
Room 5

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

INSLUITEND

  Ontbyt

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

Room 2  

Tipe: Kamer in Gastehuis / Bed en ontbyt   Kapasiteit: 2  
Beddens:

BESKRYWING

Ruim kamer met lugversorging, dakwaaier, koning grootte-bed wat verdeel kan word in 2 enkelbeddens en 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort. Elke kamer is toegerus met tee/koffie geriewe, plafon waaiers, lugversorging en haardroërs. Ons bied aan veilige parkering en toegang tot al ons geriewe (Satelliet TV, leefarea, lees-area ens.)

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LOW SEASON HIGH SEASON
Room 5

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

INSLUITEND

  Ontbyt

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

Room 3

Tipe: Kamer in Gastehuis / Bed en ontbyt   Kapasiteit: 2  
Beddens:

BESKRYWING

Standaardgrootte-kamer met lugversorging, waaier, dubbelbed en badkamer met bad. Elke kamer is toegerus met tee/koffie geriewe, plafon waaiers, lugversorging en haardroërs. Ons bied aan veilige parkering en toegang tot al ons geriewe (Satelliet TV, leefarea, lees-area ens.)

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LOW SEASON HIGH SEASON
Room 5

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

INSLUITEND

  Ontbyt

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

Room 4

Tipe: Kamer in Gastehuis / Bed en ontbyt   Kapasiteit: 2  
Beddens:

BESKRYWING

Standaardgrootte-kamer met lugversorging, waaier, dubbelbed en badkamer met bad. Elke kamer is toegerus met tee/koffie geriewe, plafon waaiers, lugversorging en haardroërs. Ons bied aan veilige parkering en toegang tot al ons geriewe (Satelliet TV, leefarea, lees-area ens.)

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LOW SEASON HIGH SEASON
Room 5

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

INSLUITEND

  Ontbyt

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

Room 5

Tipe: Kamer in Gastehuis / Bed en ontbyt   Kapasiteit: 3  
Beddens:

BESKRYWING

Hierdie pragtige, ruim gesinseenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n badkamer met 'n bad en 2 wasbakke. Elke kamer is toegerus met tee/koffie geriewe, plafon waaiers, lugversorging en haardroërs. Ons bied aan veilige parkering en toegang tot al ons geriewe (Satelliet TV, leefarea, lees-area ens.)

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Room 5

R 1,300.00

R 1,300.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

INSLUITEND

  Ontbyt

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

TARIEWE

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Room 5

R 1,300.00

R 1,300.00

Room 1  

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

Room 2  

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

Room 3

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00

Room 4

R 0.00

R 0.00

R 600.00

R 600.00

R 495.00

R 495.00

R 0.00

R 0.00


* Alle pryse sluit BTW en Toerisme Heffings in.

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë Seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  KAMER / EENHEID PRYS
  ENKEL PERSOON
  PER PERSOON WAT DEEL
  KINDERS

KANSELLASIE BELEID:

7 dae kennis - 50% van deposito word terugbetaal.
Minder as 7 dae kennis - geen terugbetaling.
Geen terugbetalings indien die gas vroeër vertrek nie.
Indien die gas(te) nie opdaag nie is die volle gekwoteerde bedrag betaalbaar.

Terme en voorwaardes is onderhewig aan verandering.

LIGGING

KAART

FISIESE ADRES

16 Sandpiper Straat, St Lucia, KwaZulu-Natal, KwaZulu-Natal

GPS KOORDINATE

DESIMAAL

Lengtegrade: 32.41912000000002
Breedtegraad: -28.376033000000003

NIE-DESIMAAL

Lengtegrade: 32º 25' 9'' E
Breedtegraad: 28º 22' 34'' S

AANWYSINGS

Vanaf Johannesburg

Neem die N2 na Witbank. Skakel na Ogies, deur Bethal, Ermelo, Piet Retief, Pongola en gaanvoort suid langs die N2 verby Mkuze en Hluhluwe. Neem die afrit in die rigting van Mtubatuba en St Lucia (R618). Volg hierdie pad tot die eerste draai links (R618) na St Lucia (c. 27 km).

Vanaf Durban

Neem die N2 noord - jy het die opsie om die tolpad of die alternatiewe roete via Stanger te ry. 40 kilometer na die afdraai na Richardsbaai, Neem die afdraai na Mtubatuba en St Lucia (R618). As jy in Mtubatuba kom draai links by die stopstraat, dan tweede regs (R618) na St Lucia (c. 27 km).

LOCAL AREA

Ons het 'n liefde seekoeie en Luiperd wat in die state rondloop geduurende die nag. Moenie vergeet om jou flitslig en kamera te neem as jy op 'n wandeling gaan in die aand.

- Die dierelewe in ons dorpie is ongelooflik! Jy kan enigiets van ape, voëls en selfs eland sien!

- Al die restaurante en winkels is loopafstand vanaf Buya Futhi B & B. Die restaurant maak voorsiening vir ieder en elk.

- Stap op ons pragtige strand en geniet ons wonderlike duine.

- Ons is slegs 32 kilometer van Kaap Vidal, waar jy 'n hele dag in die natuur kan geniet. Stap, swem, wildbesigtiging, snorkel en nog baie meer.