Big Sky Villa

Selfsorg Eenhede   •   4 Kriegler Straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

BESKRYWING

Al 5 slaapkamers is toegerus met 'n plafon waaier en haardroër (4 en-suite).
Hoofslaapkamer: Spa bad, lugversorging, dubbelstort en wasbakke. Oopplan met aparte toilet.
Kombuis: Mikrogolfoond, yskas, gasstoof met elektriese oond, 4 skywebroodrooster, breekware en eetgerei - genoeg om 'n smullekker ete te maak. Wasmasjien en tuimeldroër.
Grondvloer sitkamer / eetkamer: Oop-plan met kombuis area met 'n kaggel.
Grondvloer TV kamer: volle DSTV pakket.
Oopplan sitkamer area op die boonste vloer: volle DSTV pakket, VHS en DVD speler. 7 dubbel beddens en 1 koningin grootte bed. Open na 'n stoep met berguitsigte.
Dubbel motorhuis met afstandbeheerde deure.
Alarm & diefwering.
Private tuin met onderdak braai.
Plonspoel

Vanaf R300.00 ppwd
0 resensies

AKKOMMODASIE INFORMASIE

Kamer / Eenhede: Big Sky Villa (Entire Villa)
Kapasiteit: 16
Minimum verbly tydperk: 2 Nagte
Check-in: 14:00 PM
  Check-out: 10:00 AM

Alle ouderdomme welkom

FASILITEITE • AKTIWITEITE • DIENSTE

OP PERSEEL

  Braai Area
  Gaste Kamer
  Wasgoed Diens
  Troeteldiere Toegelaat
  Satelliet-TV
  Selfsorg
  Swem
  Swembad
  Wi-Fi

NABY

  Baby Oppas
  Kroeg
  Skoonheid Kliniek
  Voëlkyk
  Konferensiegeriewe
  Fietsry
  Visvang
  Gimnasium
  Perdry
  Wasgoed Diens
  Bergfietsry
  Restaurant
  Spa-behandelings
  Tennis
  Begeleide Staptoer
  Trou Fasiliteite
  Wynproe

AANVAARDE BETAAL METODES

  Kontant
  Elektroniese bankoordrag
  MasterCard
  VISA

MAALTYE BESKIKBAAR OP PERSEEL

  Tee

PARKERING

  Sekuriteits Pareering
  Onderdakparkering
  Padaf Parkering
  Opstraat Parkering
  Veilige Parkering

KAMERS / EENHEDE

Big Sky Villa (Entire Villa)

Tipe: Vrystaande eenheid   Kapasiteit: 16  
Beddens: 1x Koningin-grootte Beddens,
7x Dubbel Beddens

BESKRYWING

R3200 vir die eerste 4 mense, daarna R350 per persoon tot 'n maksimum van 16 persone. Die Villa word as 'n hele eenheid bespreek. * Al 5 slaapkamers toegerus met 'n plafon waaier en haardroër (4 en-suite). * Hoofslaapkamer: borrelbad, lugversorging, dubbel stort en wasbakke. Oopplan met aparte toilet. * Kombuis: Mikrogolfoond, yskas, gasstoof met elektriese oond, 4 skywe broodrooster, breekware en eetgerei - genoeg om 'n smullekker ete te kook. Wasmasjien en tuimeldroër. * Grondverdieping sitkamer / eetkamer: Oopplan met kombuis area met 'n kaggel. * Grondvloer TV kamer: Volle DSTV pakket. * Oopplan sitkamerarea: volle DSTV pakket, VHS en DVD speler. 7 dubbel beddens en 1 koninggrootte. Open na 'n stoep met berguitsigte.

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LOW SEASON HIGH SEASON
Big Sky Villa (Entire Villa)

R 2,600.00

R 2,600.00

R 2,600.00

R 2,600.00

R 300.00

R 300.00

R 200.00

R 200.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

KAMER FASILITEITE

  Lugversorging
  Boeke en Tydskrifte
  Eetkamer
  DSTV
  Waaier
  Kaggel
  Yskas
  Haardroeër
  Strykyser
  Kombuisie
  Sitkamer
  Mikrogolf
  Nie-rokers
  Oond
  Stoep
  Privaat Swembad
  Stoof
  Tee & Koffie
  Televisie

EKSTRAS

Dubbel motorhuis met afstandbeheerde deure. Alarm met diefwering. Private tuin met bedekte braai area. Plonspoel. Was masjien en tuimel droër

BADKAMER

  Bad
  En Suite
  Aparte Toilet
  Stort
  Seepies
  Toiletware

EKSTRAS

Borrel Bad in die hoofslaapkamer

INSLUITEND

  Selfsorg

 

UITSLUITEND

  Skoonmaak Dienste

 

SIEN MEER OOR DIE KAMER ▼

TARIEWE

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Big Sky Villa (Entire Villa)

R 2,600.00

R 2,600.00

R 2,600.00

R 2,600.00

R 300.00

R 300.00

R 200.00

R 200.00


* Alle pryse sluit BTW en Toerisme Heffings in.

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë Seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  KAMER / EENHEID PRYS
  ENKEL PERSOON
  PER PERSOON WAT DEEL
  KINDERS

KANSELLASIE BELEID:

Big Sky Villa hef ’n administrasiefooi van 10% op enige terugbetalings.
Die volle bedrag minus ’n administrasiefooi van 10% word terugbetaal vir kansellasies.
Indien daar kansellasies met ’n kennisgewing van minder as 30 dae gemaak word, sal terugbetaling slegs plaasvind nadat die Villa vol gaste is.
Indien terugbetalings na ’n SWIFT-rekening versoek word, sal ’n ekstra fooi van R185 gehef word.

Terme en voorwaardes is onderhewig aan verandering.

LIGGING

KAART

FISIESE ADRES

4 Kriegler Straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

GPS KOORDINATE

DESIMAAL

Lengtegrade: 19.142769
Breedtegraad: -33.282163

NIE-DESIMAAL

Lengtegrade: 19º 8' 34'' E
Breedtegraad: 33º 16' 56'' S

LOCAL AREA

Ons vallei is bekend vir sy asemrowende landskappe, wynplase en trou lokale. Big Sky Villa bied groep akkommodasie met baie ekstras om 'n gemaklike en aangename verblyf te verseker.

Highlights in the area: