Livingstone Villa Wilderness South Africa

Selfsorg Eenhede   •   729 Constantia Drive, Wilderness Heights, Wes Kaap, Wes-Kaap

KAMERS / EENHEDE

Villa-3 storeys,3 bedrooms,3 bathrooms

Tipe: Vrystaande eenheid
Kapasiteit: 8
Beddens: 2x Koning-grootte Beddens,
2x Drie Kwart Beddens

BESKRYWING

Die eerste vloer het 'n kombuis, sitkamer, en eetkamer en die verhitte plonspoel is ook op die vloer. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoed wasser, wasmasjien, 'n tuimeldroër, gas oond, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso masjien en eetgerei vir 6 mense. Die eet kamer het sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het 'n TV met DStv, ingeboude braai geriewe en 'n gas kaggel. Daar is ook 'n derde toilet en stort op die vloer. Die tweede vloer is waar die hoof slaapkamers is, elke kamer het 'n balkon met 'n mooi uitsig en 'n Koning bed en 'n en-suite badkamer. Die kamers het ingeboude kaste, gas kaggels. Hulle is elk op die tweede vloer. Beddegoed word voorsien met handdoeke en kamerjasse. Daar is son-leunstoele. U gashere strewe daarna om u verblyf onvergeetlik te maak.

KAMER FASILITEITE

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Villa-3 storeys,3 bedrooms,3 bathrooms

R 3,200.00

R 3,200.00

* Alle prys sluit BTW en Toerisme Heffings in.

KAMER FASILITEITE

  Boeke en Tydskrifte
  Eetkamer
  DSTV
  Waaier
  Kaggel
  Yskas
  Haardroeër
  Strykyser
  Kombuisie
  Sitkamer
  Mikrogolf
  Nie-rokers
  Oond
  Stoep
  Privaat Swembad
  Kluis
  Stoof
  Tee & Koffie
  Televisie
  Ondervloerse Verhitting

BADKAMER

  Bad
  En Suite
  Aparte Toilet
  Stort
  Seepies
  Toiletware

INSLUITEND

  Skoonmaak Dienste
  Selfsorg

UITSLUITEND

  Ontbyt
  Aandete
  Middagete
SIEN MEER VAN DIE KAMER ▼

BESKRYWING

Livingstone Villa is 'n luukse selfsorg-villa met slaapplek vir tot 6 gaste in die beeldskone dorpie Wildernis en bied die mooiste uitsigte oor die see en die berge. Jy kan dolfyne dophou waar hulle in die branders baljaar vanaf een van die villa se 4 privaat balkonne en raak aan die slaap met branders wat onder breek. Die villa is net 5 minute se stap van die dorp af en 10 minute se stap van die strand af.

Die villa het 3 verdiepings en is luuks gemeubileer met moderne afwerkings. 'n Gratis skoonmaakdiens word van Maandag tot Vrydag voorsien.

Die grondvloer het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens, ideaal vir 2 kinders, en 'n leefarea. Beide die slaapkamer en die leefarea is toegerus met 'n TV met volledige DStv-toegang.

Die eerste verdieping het 'n kombuis, sitarea en eetarea en 'n verhitte plonspoel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n gasstoof en -oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is genoeg breekware en eetgerei vir 6 gaste. Die eetkamer het ook 'n eetkamerstel met sitplek vir 6. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met volledige DStv, ingeboude braaigeriewe en 'n gasbraaiplek. Daar is ook 'n derde toilet en 'n stort op dié vlak.

Die hoofslaapkamers is op die tweede vloer geleë en elke slaapkamer het 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koning grootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, dubbel wasbakke en 'n toilet. Die kamers het elkeen ingeboude kaste en 'n kaggel wat met gas werk asook 'n privaat balkon met see-uitsigte. Die kamers is op dieselfde verdieping, maar is 'n paar meter van mekaar af vir volledige privaatheid. Linne, handdoeke en japonne vir 6 gaste word voorsien.

Die plonspoel, wat verhit kan word, is op 'n balkon 8 m bo die grondvlak geleë en bied 'n uitsig oor die see. Daar is ook sonstoele en buitestoele waar jy kan ontspan en bak in die son.

Jou gashere streef daarna om jou verblyf so vrolik en onvergeetlik as moontlik te maak en ons streef na die volledige tevredenheid van al ons gaste.

FASILITEITE • AKTIWITEITE • DIENSTE

OP PERSEEL

  Voëlkyk
  Braai Area
  Gaste Kamer
  Wasgoed Diens
  Malaria Vry
  Privaat kluis
  Satelliet-TV
  See Uitsig
  Selfsorg
  Swem
  Swembad
  Begeleide Staptoer
  Wi-Fi

FASILITEITE • AKTIWITEITE • DIENSTE

NEARBY

  Lughawe Vervoer
  Kroeg
  Skoonheid Kliniek
  Groot Vyf
  Voëlkyk
  Fietsry
  Visvang
  Wildritte
  Speletjies Kamer
  Gholfbaan
  Gaste Kamer
  Perdry
  Wasgoed Diens
  Bergfietsry
  Satelliet-TV
  See Uitsig
  Swem
  Swembad
  Begeleide Staptoer
  Walviskyk
  Wi-Fi

AANVAARDE BETAAL METODES

  Elektroniese bankoordrag

PARKERING

  Padaf Parkering
  Veilige Parkering
Vanaf R3,200.00 per eenheid
0 resensies

AKKOMMODASIE INFORMASIE

Kamer / Eenhede: Villa-3 storeys,3 bedrooms,3 bathrooms
Kapasiteit: 8
Minimum verbly tydperk: 2 Nagte
Check-in: 14:00 PM
  Check-out: 10:00 AM

Alle ouderdomme welkom

AKKOMMODASIE VIDEO

Lae Seisoen:

 

1 Februarie - 28 Februarie
1 Mei - 31 Junie
1 Augustus - 31 November

Hoë Seisoen:

 

1 Desember - 31 Januarie
1 Maart - 30 April
1 Julie - 31 Julie

  KAMER / EENHEIDSPRYS
  ENKEL PERSOON
  PER PERSOON WAT DEEL
  KINDERS
  LAE SEISOEN HOË SEISOEN
Villa-3 storeys,3 bedrooms,3 bathrooms

R 3,200.00

R 3,200.00

* Alle pryse sluit BTW en Toerisme Heffings in.

KANSELLASIE BELEID

1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

LIGGING

KAART

FISIESE ADRES

729 Constantia Drive, Wilderness Heights, Wes Kaap, Wes-Kaap

GPS KOORDINATE

DESIMAAL

Lengtegraad: 22.582627
Breedtegraad: -33.989866

NIE-DESIMAAL

Lengtegraad: 22º 34' 57'' E
Breedtegraad: 33º 59' 24'' S

PLAASLIKE AREA

Die eerste verdieping het 'n kombuis, sitarea en eetarea en 'n verhitte plonspoel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n gasstoof en -oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is genoeg breekware en eetgerei vir 6 gaste. Die eetkamer het ook 'n eetkamerstel met sitplek vir 6. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met volledige DStv, ingeboude braaigeriewe en 'n gasbraaiplek. Daar is ook 'n derde toilet en 'n stort op dié vlak.

Die hoofslaapkamers is op die tweede vloer geleë en elke slaapkamer het 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die kamers het elkeen ingeboude kaste en 'n kaggel wat met gas werk asook 'n privaat balkon met see-uitsigte. Die kamers is op dieselfde verdieping, maar is 'n paar meter van mekaar af vir volledige privaatheid. Linne, handdoeke en japonne vir 6 gaste word voorsien.

Die plonspoel, wat verhit kan word, is op 'n balkon 8 m bo die grondvlak geleë en bied 'n uitsig oor die see. Daar is ook sonstoele en buitestoele waar jy kan ontspan en bak in die son.

Jou gashere streef daarna om jou verblyf so vrolik en onvergeetlik as moontlik te maak en ons streef na die volledige tevredenheid van al ons gaste.